Sterretjie Baba Muur Plakker – Sterretjie Sterretjie Afrikaans Plakker

From R397.00

Hierdie Sterretjie Muur Plakker is die perfekte plakker vir ‘n baba of kinderkamer.  Kry ‘n Gelukkige Maan Gratis en 70 sterretjies in dieselfe kleurskema!

Clear

Sterretjie Baba Muur Plakker Kleur Keuses: 

Sterretjie Baba Muur Plakker comes in Snow White, the is the most cost effective option.

Due to the sheet proportions, if you would like it in one of the below colours, we have to run a custom sheet which costs an extra R100:
Jet Black, Grey, Dove Grey, Warm Grey, Light Grey, Milk Tart, Sandy Toes, Nutmeg Forest, Choc Chips, Dark Roast, Bok Jersey, Lush Grass, Key Lime, Creamsoda Float, Aqua Marine, Topaz Ice, Cornflower Blue, Deep Sky, Azure Splash, Royal Wave, Navy Cadet, Purple Slushies, Lavender Bouquet, Pale Plum, Candy Floss, Raspberry Cerise, Rich Pinotage, Fire Engine Red, Naartjie Zest, Summer Sunshine, Matt Gold, Matt Silver or Mirror Metallic Rose Gold.

Want the same Colours as the Main Photo? 
The main photo of our Sterretjie Twinkle is Snow White.

Sterretjie Afrikaans Wall Sticker Grootte:

As gepositioneer soos op die groot foto, naastenby 89m x 60cm (h).

Sterretjie Wall Decal Sticker pakket bevat:

– Muur Kuns Kwotasie: Sterretjie Sterretjie daar in die hemelruim, weet dat ek nooit in my liefde vir jou sal versuim?  (89cm x 23cm),
– Sterre: 13 sterre (grootte van 2cm – 10cm).
– GRATIS: Gelukkige Maan (naastenby 13.5cm) en 71 sterre (60 van 2cm, 7 van 3cm en 4 van 3cm).
– Elke Pak kom met: volledige instruksies, verskilende ontwerp idees en een plakker om mee te oefen.

Sterretjie Baba Muur Plakker

Sterretjie Muur Plakker is die perfekte plakker vir ‘n baba of kinderkamer: Sterretjie Sterretjie daar in die hemelruim, weet dat ek nooit in my liefde vir jou sal versuim? Hierdie Baby Muur Plakker ‘n Nuwe idée van ‘n oue gesegde wat pragtig sal vertoon bokant die kleintjie se krib. Die sterre kom apart en kan daarom gebruik word in die kamer of op meubels of selfs op die baba se krib. En: Kry ‘n Gelukkige Maan Gratis en 70 sterretjies in dieselfe kleurskema! This is our Afrikaans Wall Sticker version of Twinkle Twinkle Little Star – here is the English wall sticker.

Average Installation Time: 1.5 hours.

Difficulty Level: 4/10. Very detailed instructions included, all our stickers are designed for first timers – so don’t worry.

Weight N/A

1 review for Sterretjie Baba Muur Plakker – Sterretjie Sterretjie Afrikaans Plakker

  1. Anneke Fourie

    The stickers are great and the final product is amazing. It might be one of the more challenging one’s to apply as you want the wording to line up, but the instructions are simple and the outcome successful. The stars are separate and you can apply them where you want to.

Add a review

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.