Elke Geskenk Christian Afrikaans Sticker – Afrikaans Bybel Plakker

R437.00

Elke Geskenk Christian Afrikaans Sticker is van Jakobus 1:17: “Elke volmaakte geskenk kom van Bo”. En Gratis: kry ‘n Geloof, Hoop & Liefde Muur Plakker.

Clear

Elke Geskenk Christian Afrikaans Sticker Kleur Keuses: 

This Christian Afrikaans Sticker is available in Jet Black, Grey, Dove Grey, Warm Grey, Light Grey, Snow White, Milk Tart, Sandy Toes, Nutmeg Forest, Choc Chips, Dark Roast, Bok Jersey, Lush Grass, Key Lime, Creamsoda Float, Aqua Marine, Topaz Ice, Cornflower Blue, Deep Sky, Azure Splash, Royal Wave, Navy Cadet, Purple Slushies, Lavender Bouquet, Pale Plum, Candy Floss, Raspberry Cerise, Rich Pinotage, Fire Engine Red, Naartjie Zest, Summer Sunshine, Matt Gold, Matt Silver or Mirror Metallic Rose Gold.

Want the same Colours as the Main Photo? 
The main photo of the Afrikaans Baby Quote is Jet Black.

Elke Geskenk Christian Afrikaans Wall Decal Grootte:

As gepositioneer soos op die foto, naastenby 48cm x 57cm (h).

Christian Afrikaans Wall Sticker pakket bevat:

– Muur Kuns Plakker Kwotasie: Elke volmaakte geskenk kom van Bo (48cm x 57cm).
– GRATIS Plakker: “Geloof, Hoop & Liefde” (16cm x 10cm).
– Elke Pak kom met: volledige instruksies, verskilende ontwerp idees en een plakker om mee te oefen.

Elke Geskenk Christian Afrikaans Sticker

Ons Elke Geskenk Christian Afrikaans Sticker is van Jakobus 1:17: “Elke volmaakte geskenk kom van Bo”. Op Vers n Dag, is daar meer insig: “Ons raak so maklik selfversorgend dat ons vergeet dat ons basiese behoeftes om te bestaan, in God se hande is. Ons beskou die voorsiening in ons daaglikse behoeftes as vanselfsprekend en vergeet Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van Bo (Jakobus 1:17). Elke bietjie of baie wat jy het, kom van God. Dit moet ons nooit vergeet nie!”. En Gratis: Geloof, Hoop & Liefde Muur Plakker.

Average Installation Time: 20 mins

Difficulty Level: 3/10. Very detailed instructions included, all our stickers are designed for first timers – so don’t worry.

Weight N/A

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Elke Geskenk Christian Afrikaans Sticker – Afrikaans Bybel Plakker”

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.