Droom Groot Baba Muur Plakker – Droom Groot Klein Kind

R437.00

Ons Droom Groot Baba Muur Plakker het die kwotasie: “Droom Groot Klein Kind”.  En kry 20 Gratis Muur Plakkers: 16 Starre-tjies en 4 Wolke-tjies!!

Clear

Droom Groot Baba Muur Plakker Kleur Keuses: 

The Droom Groot Baba Muur Plakker comes in Jet Black, Grey, Dove Grey, Warm Grey, Light Grey, Snow White, Milk Tart, Sandy Toes, Nutmeg Forest, Choc Chips, Dark Roast, Bok Jersey, Lush Grass, Key Lime, Creamsoda Float, Aqua Marine, Topaz Ice, Cornflower Blue, Deep Sky, Azure Splash, Royal Wave, Navy Cadet, Purple Slushies, Lavender Bouquet, Pale Plum, Candy Floss, Raspberry Cerise, Rich Pinotage, Fire Engine Red, Naartjie Zest, Summer Sunshine, Matt Gold, Matt Silver or Mirror Metallic Rose Gold.

Want the same Colours as the Main Photo? 
The main photo of the Droom Groot Decal is in Snow White.

Droom Groot Wall Decal Grootte:

As gepositioneer soos op die foto, naastenby 50cm x 50cm (h).

Droom Afrikaans Wall Sticker pakket bevat:

– Muur Kuns Plakker Kwotasie: Droom Groot Klein Kind (50cm x 50cm).
– GRATIS Plakker: 16 Starre (4.5cm) en 4 klein Wolke (grootste: 25cm x 10cm, kleinste: 15cm x 5.5cm).
– Elke Pak kom met: volledige instruksies, verskilende ontwerp idees en een plakker om mee te oefen.

Droom Groot Baba Muur Plakker

Droom Groot Baba Muur Plakker het die kwotasie: Droom Groot Klein Kind.  En Gratis: kry 16 Starre en 4 klein Wolke! Droom Groot Muur Plakker pas met Wolke Muur Plakker of met die Sterre Muur Plakker. Op Vrouekeur, jy hoef nie klein te wees om te droom, hulle se: “’n Droom, maak nie saak hoe klein of groot nie, gee jou daardie ekstra motivering om ’n dag van roetine en ander verantwoordelikhede aan te pak. Raak dus opgewonde oor die moontlikhede in die lewe en maak gereed om groot te dink en selfs nog groter te droom!”.

Average Installation Time: 20 mins

Difficulty Level: 4/10. Very detailed instructions included, all our stickers are designed for first timers – so don’t worry.

Weight N/A

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

You may also like…