Familie Muur Plakker

Starting at: R379.00

Wat ‘n beter manier om te beskryf hoe jy voel oor familie, dan deur hierdie pragtige muur plakker? Dit is ‘n wonderlike bykomstigheid tot enige kamer in die huis, dis ‘n 2 kleurige muur plakker en sal pas by enige huis se dekor. PLUS: 9 Poppie stamme in dieselfde kleurskema gratis!

Grootte (as gepositioneer soos op foto): naastenby 92cm x 26cm (h).

Kleur Keuses: Swart/Grys.

Elke pak bevat: "Familie" in Grys (78x18.5cm), "vir altyd en ewig" in Swart (92x15.5cm)+ gratis geskenk: 9 Poppie stamme (swart) met 3 Poppie blare (grys) – grootte van poppies in ‘n ry: 32x40cm.

NOTA: Omrede die blaaie sekere groottes is waarop die plakkers gedruk word, is gedeeltes van die prentjie opgebreek, en hulle moet losweg uitgesny word en dan weer aanmekaar uiteengesit word. Elke pakket kom met deeglike instruksies, idees en ‘n oefen plakker.
Bekommerd oor die uitsny? Dis maklik, hier is ‘n kwotasie van ‘n klient “Ons is absoluut mal oor die plakkers!! Dit was so maklik om vas te heg en lyk wonderlik!!!”

Ons muur plakkers is van vinyl(plakker materiaal) gemaak, wat binne minute geplak
kan word en is heel en al verwyderbaar, alhoewel meeste plakkers tot op 2 – 3 jaar kan hou, binnenshuis. Nie net vir gebruik op mure, maar ook op glas, badkamer teels, op meubels, hangkasdeure ens. Die muur plakkers word nie aanbeveel vir growwe tekstuur oppervlakke nie - dink aan skoon en glad.

Maklik om aan te heg – Tydelik en maklik om te verander – maksimum effek – maklik verwyderbaar – veilig vir kinders – maklik en skoon om te gebruik – Gratis geskenk met elke muur plakker bestelling.

Please Choose:

Extras




Colour Choice:




Black/Grey

Add to Cart:



Customers who bought this product also purchased...