Leef Lag Lief Muur Plakker

Starting at: R429.00

‘n Toepaslike kwotasie vir die lewe. Leef in die oomblik, lag daagliks & Lief nimmereindigend. Hierdie muur plakker kan gebruik word in jou sitkamer en sal wonderlik lyk in die kombuis of in ‘n gang, badkamer of selfs slaapkamer! En jy kry 2 Uile in dieselfde kleurkeuse gratis! Grootte (as gepositioneer soos op foto): naastenby 70cm x 1.02m (h). Kleur Keuses: Swart, Wit, Grys, Bruin, Pink, Royal Blue, Lime of Turquoise. Elke pak bevat: Lief Lag Leef Kwotasie + Gratis: 2 Uile (9 x 6cm). NOTA: Omrede die blaaie sekere groottes is waarop die plakkers gedruk word, is gedeeltes van die prentjie opgebreek, en hulle moet losweg uitgesny word en dan weer aanmekaar uiteengesit word. Elke pakket kom met deeglike instruksies, idees en ‘n oefen plakker. Bekommerd oor die uitsny? Dis maklik, hier is ‘n kwotasie van ‘n klient “Ons is absoluut mal oor die plakkers!! Dit was so maklik om vas te heg en lyk wonderlik!!!” Ons muur plakkers is van vinyl(plakker materiaal) gemaak, wat binne minute geplak kan word en is heel en al verwyderbaar, alhoewel meeste plakkers tot op 2 – 3 jaar kan hou, binnenshuis. Nie net vir gebruik op mure, maar ook op glas, badkamer teels, op meubels, hangkasdeure ens. Die muur plakkers word nie aanbeveel vir growwe tekstuur oppervlakke nie - dink aan skoon en glad. Maklik om aan te heg – Tydelik en maklik om te verander – maksimum effek – maklik verwyderbaar – veilig vir kinders – maklik en skoon om te gebruik – Gratis geskenk met elke muur plakker bestelling.

Please Choose:

Extras







White


Black


Cocoa


Grey


Bright Pink


Royal Blue


Dark Lime


Turquoise

Add to Cart:



Current Reviews: 1